Moot Care Sentrum

ons bring hulp en hoop

Moot Care Sentrum
Brood vir Nood

Kantoor Nuus

Die kantoor word nou weer elke dag beman!

Drie vrywillige dames maak beurte om te sorg dat daar elke weeksdag tussen 9:00 en 12:00 altyd iemand is om mee kontak te maak.

Raak Betrokke

  • Word 'n gebedsondersteuner
  • Ondersteun Moot Care projekte finansieĆ«l
  • Help met die voorsiening van nie-bederfbare produkte soos: blikkieskos, klere en komberse
  • Tweedehandse selfone en leesbrille
  • Word 'n Moot Care vrywilliger
  • Kontakpersone by omgeegroepe met wie ons kan kommunikeer